Эротические рассказы

Gaan Suid-Afrika oukei wees?. Jan-Jan JoubertЧитать онлайн книгу.

Gaan Suid-Afrika oukei wees? - Jan-Jan Joubert


Скачать книгу
omdat die BLF diskrimineer op grond van ras. In hierdie verband is die VF Plus terloops beslis reg – dis ’n werklik eenvoudige kwessie. Maar wat insiggewend was, was swart joernaliste se belewing van en reaksie op die mediakonferensie. Hulle het gevoel dat dit wrange ironie, algehele opportunisme en meer as ’n bietjie oneerlikheid verteenwoordig dat die VF Plus skielik opstaan vir nie-rassigheid. Ek praat hier van die belewing van swart mense wat ek deur die bank as gematig, versoenend en ingelig leer ken het – hul belewing (min soos baie kiesers dit so mag bedoel of selfs mag besef) van die VF Plus is konkurrent aan hoe baie wit mense die BLF beleef: as rassehaters. Dit is ook hoe die keuse vir die VF Plus deur selfs gematigde swart kiesers en meningsvormers ervaar word – dis hoe dit gedekodeer word, selfs deur iemand soos die leidende denker Mondli Makhanya, wat vir sy moeite om dit aan Rapport se lesers te verduidelik, uitgekryt is in ’n opvolgartikel deur ene Stephanie van Niekerk van Pretoria. Makhanya moet seker wonder hoekom hy die moeite doen.

      Maar almal van ons skryf ons eie toekoms. Die VF Plus het nou sy tien lede in die Nasionale Vergadering en sy gedrag sal sy lot, en die lot van sy kiesers in die breër konteks, bepaal. Van die tien is verskeie ongetwyfeld bekwaam en oor twee van die nuwelinge – Wynand Boshoff en Philip van Staden – kan mens selfs opgewonde raak. Miskien lewer hulle wel ’n positiewe bydrae. Dit sal afhang van hul optrede. Alleen dan sal mens kan bepaal waar die stemme vir die VF Plus heen gaan. Want soos die VF Plus dalk met die tyd saam sal leer dra die vlamme van selfverheerlikende “ek stem vir my eie mense” alte dikwels die as van wederkerigheid met hom saam. As jy so graag slaan, word jy teruggeslaan wanneer die groter ouens moeg raak vir die kywende kapokhaantjie – daar is gevolge aan dade.

      Конец ознакомительного фрагмента.

      Текст предоставлен ООО «ЛитРес».

      Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.

      Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.

/9j/4R1xRXhpZgAATU0AKgAAAAgABwESAAMAAAABAAEAAAEaAAUAAAABAAAAYgEbAAUAAAABAAAA agEoAAMAAAABAAIAAAExAAIAAAAkAAAAcgEyAAIAAAAUAAAAlodpAAQAAAABAAAArAAAANgALcbA AAAnEAAtxsAAACcQQWRvYmUgUGhvdG9zaG9wIENDIDIwMTkgKE1hY2ludG9zaCkAMjAxOToxMDow OCAwMzozMTozMAAAAAADoAEAAwAAAAH//wAAoAIABAAAAAEAAAZAoAMABAAAAAEAAAoAAAAAAAAA AAYBAwADAAAAAQAGAAABGgAFAAAAAQAAASYBGwAFAAAAAQAAAS4BKAADAAAAAQACAAACAQAEAAAA AQAAATYCAgAEAAAAAQAAHDMAAAAAAAAASAAAAAEAAABIAAAAAf/Y/+0ADEFkb2JlX0NNAAH/7gAO QWRvYmUAZIAAAAAB/9sAhAAMCAgICQgMCQkMEQsKCxEVDwwMDxUYExMVExMYEQwMDAwMDBEMDAwM DAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMAQ0LCw0ODRAODhAUDg4OFBQODg4OFBEMDAwMDBERDAwM DAwMEQwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAwMDAz/wAARCACgAGQDASIAAhEBAxEB/90ABAAH /8QBPwAAAQUBAQEBAQEAAAAAAAAAAwABAgQFBgcICQoLAQABBQEBAQEBAQAAAAAAAAABAAIDBAUG BwgJCgsQAAEEAQMCBAIFBwYIBQMMMwEAAhEDBCESMQVBUWETInGBMgYUkaGxQiMkFVLBYjM0coLR QwclklPw4fFjczUWorKDJkSTVGRFwqN0NhfSVeJl8rOEw9N14/NGJ5SkhbSVxNTk9KW1xdXl9VZm doaWprbG1ub2N0dXZ3eHl6e3x9fn9xEAAgIBAgQEAwQFBgcHBgU1AQACEQMhMRIEQVFhcSITBTKB kRShsUIjwVLR8DMkYuFygpJDUxVjczTxJQYWorKDByY1wtJEk1SjF2RFVTZ0ZeLys4TD03Xj80aU pIW0l

Скачать книгу
Яндекс.Метрика