Эротические рассказы

Die Afrikaners. Hermann GiliomeeЧитать онлайн книгу.

Die Afrikaners - Hermann Giliomee


Скачать книгу
tion>

      

      DIE AFRIKANERS

      ’n Biografie

      HERMAN GILIOMEE

      Ter nagedagtenis aan Vader en Moeder

      en ook vir Francine en Adrienne,

      James en Emma.

      Kronologie

1602 Die Verenigde Oos-Indiese Kompanjie (VOC) word in Amsterdam gestig
1618-19 Die Sinode van Dordrecht besluit die hoof van die huishouding het die reg om te bepaal of lede van sy huishouding, ook die slawe en bediendes, tot die doop gebring moet word
1652 Die VOC vestig ’n verversingstasie aan die suidpunt van Afrika
1657 Jan van Riebeeck stel nege amptenare vry om vryburgers te word
1658 Die grootskaalse invoer van slawe begin
1659-1660 Die Skiereilandse Khoi-Khois onder Doman val die nedersetting aan
1679 Simon van der Stel stig Stellenbosch
1688 ’n Geselskap van 180 Franse Hugenote kom aan
1713 Pokke wis baie van die Khoi-Khois in die weste uit
1715 Onder die kommandostelsel verdedig burgers die binneland
1716 Die regering besluit teen gesubsidieerde Europese immigrasie; die ekonomie in die weste word op slawerny gevestig
1717 Leningsplase word die basis van grondbesit in die binneland
1743 Die regering stel ’n kollege van landdros en heemrade in Swellendam in
1770-1798 Kommando’s probeer die San (Boesmans) uitwis
1778-1786 Die Kaapse Patriot-beweging veg vir groter regte en vryhede
1779-1781 Die Eerste Grensoorlog tussen burgers en Xhosas
1786 Die regering stel ’n kollege van landdros en heemrade in die nuwe distrik Graaff-Reinet in
1793 Die Tweede Grensoorlog. ’n Onsuksesvolle poging om die Xhosas uit die Suurveld te verdryf
1795 Franse revolusionêre leërs val Nederland binne. Die Bataafse Republiek kom tot stand; die Prins van Oranje vlug en vra Brittanje om die Kaap te beset
1795-1802 Die eerste Britse bewind
1799 Khoi-Khois in die ooste kom in opstand en die Derde Grensoorlog begin
1803-1806 Die Kaap word deur amptenare van die Bataafse bewind bestuur
1806 Brittanje herower die Kaap en die tweede Britse bewind begin
1808 Die invoer van slawe word beëindig
1811-1812 Die Vierde Grensoorlog. Xhosas word uit die Suurveld verdryf
1819 Die Vyfde Grensoorlog. Die regering stel ’n “neutrale gebied” in tussen die Vis- en die Keiskammarivier
1822 Die regering kondig aan dat Engels binne vyf jaar die enigste taal van die administrasie en regspleging sal wees
1824 Die eerste sinode van die Nederduitse Gereformeerde Kerk
1828 Die afskaffing van die kolleges van landdros en heemrade en die instelling van magistrate en ’n hooggeregshof; vryhandel vervang die pagte en monopolieë van die Kompanjie; Khoi-Khois word op gelyke voet voor die reg saam met die koloniste geplaas
1830 De Zuid-Afrikaan, die eerste Hollandse koerant, verskyn
1834 Slawerny in die Britse Ryk word beëindig deur die formele vrylating van slawe op 1 Desember 1838
1834-1835 Die Sesde Grensoorlog
1835-1838 Die eerste fase van die Groot Trek
1838 Die Slag by Bloedrivier
1839 Voortrekkers stig die Republiek Natalia
1843 Brittanje stig ’n tweede kolonie, Natal
1844 Hendrik Potgieter en sy mense stig ’n burgerraad vir die gebied Potchefstroom-Winburg
1852 Brittanje erken die Zuid-Afrikaansche Republiek in Transvaal
1854 Verteenwoordigende regering met ’n Parlement word in die Kaapkolonie ingevoer; Brittanje erken die Republiek van die Oranje-Vrystaat
1869 Diamante word ontdek en Kimberley kom tot stand
1872 Verantwoordelike regering word in die Kaapkolonie ingestel
1875 Die Genootskap van Regte Afrikaners word in die Paarl gestig
1877-1881 Brittanje annekseer Transvaal
1880 Die Afrikanerbond word gestig
1886 Goud word aan die Witwatersrand ontdek
1895-1896 Die Jameson-inval in Transvaal
1899-1902 Die Anglo-Boereoorlog
1905 Eugène Marais se gedig “Winternag” verskyn
1907-1909 Die unifikasiebeweging
1910 Louis Botha as leier van die Suid-Afrikaanse
Скачать книгу
Books sex-story
Яндекс.Метрика