Inboekeling. Hans du PlessisЧитать онлайн книгу.
begin deur toe loop.
“Moenie gaan nie, asseblief. Ek wil nie alleen wees nie. Dis swaar om eensaam te wees.”
“Ek kan nie bly nie. My ma sê ons mag nie alleen ronddwaal nie. Hier is orals rondlopers tussen die plase, en hulle is gevaarlik. Ek loop. Windvoël sal jou kom help.”
Sy is weg voordat hy nog iets kan sê en net sy eie eensaamheid bly agter.
Niemand het nog ooit vir hom gesê alleen kan allener word nie, en sy pa was reg, huil help niks.
Конец ознакомительного фрагмента.
Текст предоставлен ООО «ЛитРес».
Прочитайте эту книгу целиком, купив полную легальную версию на ЛитРес.
Безопасно оплатить книгу можно банковской картой Visa, MasterCard, Maestro, со счета мобильного телефона, с платежного терминала, в салоне МТС или Связной, через PayPal, WebMoney, Яндекс.Деньги, QIWI Кошелек, бонусными картами или другим удобным Вам способом.